Crafters Trap is begin in 2005.

Reta is betrokke by die wikel sedert 2008 en in Oktober 2010 koop sy haar suster se aandele uit  en verander die naam van Crafters Trap na U BE U SCRAPBOOKING.  Die naam spel haar droom uit : om 'n veilige hawe te skep waar jy jouself  kan uitleef en net jouself kan wees.

 

Hallo Reta, wil net vir jou se dat ek absoluut mal is oor jou "lay out" in uitgawe 36!

Die tegnieke en jou detail het my mond laat oophang! Ek is mal oor scrapbooking, maar gaan nie genoeg na klasse toe om by te bly met die nuwe tegnieke nie.

Ek is nog bang vir stamping en besef ek sal moet eksperimenteer. Jou lay out het my nou geinspireer om dit te doen!!!

Dankie dat jy jou pragtige werk met ons deel.

Groete

Joey Grundling

Port Elizabeth